Edugrafix has been supplying quality products to unique clients since 1995 with the focus on albums, corporate products, binding work and specialised printing on covers.
Through professional and friendly service we strive to meet your individual needs.
Our products are
- High quality – a truly South African design, locally manufactured with the highest quality imported materials.
- Handcrafted by specialists in the bookbinding trade. No mass production.
- Versatile & adaptable products for a variety of specific needs e.g. children, weddings and other special occasions as well as professional corporate products.
- Personal – names, dates, logos, titles, etc. can be printed on the cover.
- Available in a variety of modern and classic colours, finishes & sizes.
Testimonials:
|
"It is such a privilege to create an Edugrafix album for my kids. They enjoy their “picture books” enormously. The pleasure that it bring to their lives is timeless. Every time they ask to look through their books I know how valuable it is and how important it is for them to see how they grow and to see all their achievements no matter how small. The albums help them to build their self esteem and make them feel loved. It is a fantastic way to keep up with your child memories and achievements. I love every second to create their memories and life story." A. Louw
[More testimonials] |
"Thank you very much. It was outstanding service (something you don't get these days) It is forsure an investivent and worth every sent." Hanlie Marshall
"I received the album today, it’s a wonderful piece of art. Thank you" Luleka
"I have received my album yesterday and it is absolutely beautiful. It totally exceeds my expectations." Lee-Ann Jackson
|
"Ek is absolute mal oor die produk!! Ek het nou al twee keer ‘n album by julle bestel en wil net graag vir julle baie dankie sê. Dit is wonderlike albums en regtig baie spesiaal om ons kleingoed se lewens so vas te vang, want mens vergeet so gou! Baie, baie dankie vir die moeite om die skoolalbum betyds by my te kry ten spyte van julle druk skedule. Ek waardeer dit opreg! Hou asseblief aan met julle uitstekende produk en wonderlike diens. Ons land kort meer plekke soos julle. Nogmaals dankie!" Corné Landsberg
"Dit is een van die wonderlikste produkte wat ek nog gekoop het, aangesien dit iets vir die toekoms is as 'n herinnering." Cindy Hygo
"Ek het van julle website gelees in die Baba en Kleuter tydskrif en was onmiddellik geinteresseerd. Ek soek nou al lank na so ‘n album, maar kry nooit presies waarvan ek hou nie. Tot nou toe. Julle produk is fantasties." Minette Barnard
"Just a quick, BIG, BIG Thank you for the Tender Books, they look absolutely great, the Client is going to be over the moon. Again, thanks, I will definitely be using your services again!" Dorothy Nel
"Die boek is pragtig!. My man was vir die eerste keer in sy sprakeloos. Baie, baie dankie vir soveel moeite." Debbie
"Ek het nou al 6 albums by Edugrafix gekoop. Ek is so gelukkig met jul produkte.”" Linda van den Berg
"Baie dankie julle diens is puik!" Rina
"Dankie Edugrafix vir jul puik, professionele diens. My kliënte is baie beindruk met die kwaliteit en afwerking van julle Koffietafelboeke." Karin
"Baie dankie vir julle fantastiese produkte." Rianne le Roux
"Ek wil graag nog twee skooljare albums bestel. Ek is bekend met julle uistekende produk, het alreeds vir 1 van my kinders ‘n album by julle bestel." Erika Coetzee
"Ek het nou net my twee albums gekry. Baie dankie. DIS PRAGTIG! Ek kan nie wag om te begin nie. Dankie ook vir julle vinnige diens." Yolande Griesel
"Baie dankie. Julle albums is vreeslik oulik!." Esmarie Swart, Robertson Winery
"Baie dankie julle diens is puik!" Rina
"Ek het nou al twee keer ‘n album by julle bestel en ek wil net graag vir julle dankie sê. Baie dankie vir die wonderlike albums wat julle maak, dit is regtig baie spesiaal om ons kleingoed se lewe so vas te vang, want ‘n mens vergeet so gou! Die album is pragtig." Lynne
"Ek wil net graag baie dankie sê vir die Album ek het dit verlede week gekry, dit lyk regtig baie nice." Madelaine Kirstein
"Ek het die album gekry – dis pragtig!" Corne Coetzee
"Thanks for the albums, they are great." Saul Sackstein
"Dankie vir julle flinke diens." Annemarie Swart
"Dankie die albums gekry. Dit is BEAUTIFUL!!!!" Hanlie Bester
|
|
|